Home Page
| Oggenddiens en kinderkerk: | Sondae 9:00 |
| Aanddiens: | Sondae 17:00 (September tot Mei) en 16:00 (Junie tot Augustus) |
| Geen Aanddiens tydens skoolvakansies - sien kalender | |
| Oggenddiens vakansietye: | Sondae 9:30 (wissel tussen GK Sasolburg en GK Vaalpark - sien kalender) |
| GK Sasolburg adres: Faickneystraat 3, Sasolburg | |
| GK Vaalpark adres: h/v Suurberg- en Nieuveld straat, Vaalpark | |
| Katkisasie: | Sondae 8:00 |
| Bybelstudies: | sien kalender |
Kliek op die virus onder vir gemeentelike Coronavirus kommunikasie. Besoek ook sacoronavirus.co.za vir meer inligting.
_2.png)